Mascara Tab - Karen Zoid






#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Artist: Karen Zoid
Song: Mascara

TAbbed: Gideon Breytenbach
Vir enige voorstelle
enige iets
kontak my asb. Gipi@thecricket.co.za

- yES, YES nog `n karen zoid tune, `n personal favourite of mine, Mascara
- Enige voorstele of enige iets let me know
- By die song kyk net by die interlude, en speel maar meetsal `n E daar, nie te moeilik


Hiers die cords wat gebruik word in die song
        EADGBe
E       079900
B       799800
A       355400

1) Intro

E  ------------------------------------------------------|
B  ------------------------------------------------------|
G  ------------------------------------------------------|
D  --9------6------9----6----9----6---9---6--------------|
A  -------------------------------------------4----------|
E  ------------------------------------------------------|

 ____
My stem in die woestyn     |
Jou hande in jou sy     |
     |
X3      _ REPEAT INTRO x6
Jy kyk my in die o terwyl      /
Jy als vir lensiesop verruil     |
     |
Jy kyk my in die o      |
Jy kyk my in die o  ____|

    E
Ons almal weef ons planne
      B
in `n pragtige tapyt
A
Iewers op die rante
B
rafel alles uit

    E
Met slotte en met grendels
B
neem jy jou besluit
   A
Planete wat net wentel
A
onder die beleid

[Chorus]
B           A
Konings en ladidas
B           A
Aasvols en hadidas

E
Woorde uit die mond
B
Kan `n hart verwond
A
Wat jy uit jou duim suig
B
Met jou gladde tong

    E
Jou mond sal jy verby praat
     B
Want daar is iets wat jy so mis
       A
Ek sal op my tande byt
A
Soos jy my vat in die gesig

[Chorus]
B           A
Konings en ladidas
B           A
Aasvols en hadidas

   E   B   A
Mascaaaaaaara
A    B
Sy soen my weer hello
B  B            A
Sy s:  ek sal my baadjie leen vir jou
     B               A
Haar hart is op die mou
   B    e
Ek sal dit mooi toehou

[Instrumental]

[Interlude]
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-da
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup
dup-dub-dup-ta-da
_____
My stem in die woestyn       |
Jou hande in jou sy           __    INTRO
       /
[Instrumental]          _____|